Is Your House Plan Submission Ready? Find Out Now!

Is Your House Plan Submission Ready? Find Out Now!

Huisplanvoorleggings – wat is die proses? Die Stad Kaapstad het 'n maklik-om-te volg infografika geskep om te verduidelik hoe die proses van huisplan indiening werk. Geen aanlyn planvoorleggings Planne kan nie per pos of aanlyn ingedien word nie, dit moet persoonlik deur die eienaar of sy aangestelde gekwalifiseerde professionele persoon "deurgeloop" word.